Anna Nicole Smith

Anna Nicole Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vickie Lynn Hogan
Geboorte 28 November 1967
Sterfte 8 Februarie 2007 (op 39)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Daniel Wayne Smith
Dannielynn Birkhead
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Nicole Smith (28 November 1967 – 8 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), The Hudsucker Proxy (1994), Be Cool (2005), en Illegal Aliens (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy